Hallo 2023

Golden Key


Hallo 2023.   

Post by Eduvos, January 11, 2023.

 

By Eduvos is dit ons missie om potensiaal te bou, student vir student, tot die welvaart van Afrika. 
 
Ons is 'n poort na  wêreldwye konnektiwiteit. Geleë in 'n land met 11 amptelike tale, streef ons daarna om 'n verwelkomende atmosfeer te verseker en inklusiwiteit te bevorder. Ons verwelkom beide plaaslike en internasionale studente. 
 
Ons glo daarin om jou die middelpunt van jou opvoeding te maak. Ons bied 'n reeks voltydse, deeltydse en aanlyn grade, hoër sertifikate en kort leerprogramme aan, met Engels as die amptelike onderrigtaal. Dit laat ons toe om ons studente voor te berei vir loopbane regoor die wêreld. 
 
As die enigste instansie wat die geleentheid bied om vooraf in te skryf, gee ons jou die kans om jou sitplek te verseker en al die voordele wat daarmee gepaard gaan, te geniet. Ons praat van vroeë toegang tot jou studentenommer, afslag geleenthede, befondsing opsies, kampus voordele en meer. 
 
Eduvos is jou toegang na ‘n onbeperkte toekoms. Ons kan nie wag om jou te verwelkom nie. 

  SKRYF NOU VOORAF IN  

Share This Story. Pick Your Platform.